fbpx
-10%
, , , , ,

10 grootste uitdagings/lewe di

van Cum Books

Ervare prediker en skrywer Colin Smith wys jou hoe die Tien Gebooie jou kan help met die lewe se grootste uitdagings.

R153.00 R170.00

Sukkel jy met jou humeur? Of met ontevredenheid of dalk tydbestuur? Wat dit ook al is, daar is hulp op ’n verrassende plek: die Tien Gebooie. In Die 10 grootste uitdagings in jou lewe wys ervare skrywer en prediker Colin Smith hoe die Tien Gebooie baie meer inhou as wat jy nog altyd gedink het. Dit is soveel meer as ’n lys moets en moenies – dit gaan in werklikheid oor dit wat diep in jou hart lê en word ’n barometer van jou liefde vir God. Jy sal areas in jou lewe ontdek waar ’n koersaanpassing nodig is, en jy sal insig en wysheid kry om met meer liefde, krag en vryheid in Christus te lewe. Ingesluit: ’n studiegids ideaal vir individuele gebruik of in groepe, wat jou sal help om vreugde te vind in God se Woord.

SKU: 9781431619214 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “10 grootste uitdagings/lewe di”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!