fbpx
-10%
, , , , ,

100 Bybelstories – Vir Kinders (Hardeband)

van Cum Books

Ontdek die wonder van God se Woord met 100 Bybelstories spesiaal uitgesoek vir kinders tussen 6 en 10 jaar. Die dapper en sterk karakters van die Ou en die Nuwe Testament sal kinders se verbeelding aangryp.

R310.00 R345.00

In hierdie opwindende reis deur die Bybel word die geloofsaadjie in jong harte geplant om vir kinders te help ontdek wie Jesus is en wat Hy gedoen het.

100 Bybelstories – vir kinders vertel van God se genade en liefde en onthul sy wonderlike plan deur die eeue heen vir al sy mense.
UNIEKE VERKOOPPUNTE

  • Geïllustreer deur die bekende illustreerder Gill Guile
  • Elke storie se Bybelverwysing word gegee

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “100 Bybelstories – Vir Kinders (Hardeband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika