fbpx
-80%
, , , , , ,

100 Vrae en antwoorde oor gebed (ePub)

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Verander jou wêreld!

In 100 vrae en antwoorde oor gebed gee Bennie Mostert praktiese antwoorde op vrae oor gebed. Selfs vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies is gebed? word beantwoord.

Hierdie boek sal jou wêreld verander, want om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde en doelgerigte gebed dra groot geestelike vrug. God word beweeg wanneer gelowiges bid!

Lees met ons Verrso digital reader app.

R19.60 R98.00

In voorraad

Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie.

Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies is gebed?

In 100 vrae en antwoorde oor gebed gee Bennie Mostert praktiese antwoorde op vrae oor persoonlike en groepsgebed. Selfs die eenvoudigste vrae – wat jy dalk te verleë is om te vra – word beantwoord, byvoorbeeld waarvoor ’n mens moet bid en hoe om ’n uur sinvol te bid.

Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde, maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge:

  • Hoe werk gebed? En intersessie en geestelike oorlogvoering?
  • Hoe bid jy vir gesinne, geestelike leiers en siekes?
  • Hoe organiseer jy bidure en gebedskettings? 100 vrae en antwoorde oor gebed sal jou wêreld verander, want volhardende en doelgerigte gebed dra groot geestelike vrug. God word beweeg wanneer gelowiges bid!

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!