101 dinge om te weet vóór jy dieet (ePub) - Voelgoedboeke
-20%
, , , , , , , ,

101 dinge om te weet vóór jy dieet (ePub)

van Carpe Diem Media Digitaal
Beskikbaarheid:

In voorraad


Verloor gewig, bly gesond en leef gelukkiger

101 dieetkundiges regoor Suid-Afrika het saamgespan om vir jou die beste, praktiese raad oor dieet en die regte leefstyl te gee. Kry jou kop reg en maak ingeligte keuses, terwyl jy jou leefstyl aanpas en gesonder leef.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R76.00 R95.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 76 Bonuspunte verdien.

Jy het al ál wat ’n dieet is, probeer. Jy verloor soms gewig – maar sit dit alles weer aan sodra jy begin “normaal” eet.

Jy is ’n soettand en sukkel om suiker uit te sny. Jy het laatnag-cravings en eet as jy gestres, kwaad of moeg is.

Maar, hier is die goeie nuus! Jy is nie vraatsig of sonder wilskrag nie, jy het net nog altyd die verkeerde advies gekry.

Dit kan nou vir altyd verander!

101 dieetkundiges regoor Suid-Afrika het saamgespan om vir jou die beste, praktiese raad oor dieet en die regte leefstyl te gee.

101 DINGE OM TE WEET VÓÓR JY DIEET help jou om jou kop reg te kry en ingeligte keuses te maak, terwyl jy jou leefstyl aanpas en gesonder leef.

Kry raad en ook antwoorde op vrae soos:

  • Is dit in my gene om vet te wees?
  • Is koolhidrate regtig so ongesond?
  • Is ’n proteïendieet die antwoord?
  • Hoe versnel ek my metabolisme?
  • Hoekom moet ek meer tyd in die kombuis as in die gym spandeer?
  • Hoe raak ek ontslae van cravings?
  • Is om te detoks regtig goed vir my liggaam of is dit net ‘n storie?

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “101 dinge om te weet vóór jy dieet (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media Digitaal

error: Inhoud Is Beskerm!!