101 Klop-klop-grappe - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

101 Klop-klop-grappe

van Lapa
Beskikbaarheid:

In voorraad


101 Klop-klop-grappe

R36.00 R40.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 18 Bonuspunte verdien.

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe grappe oor olifante erdvarke koeie en ander snaakse diere skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!

Klop-klop.
Wie’s daar?
’n Bazoeka.
’n Bazoeka wie?
’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!

SKU: 9780799389593 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “101 Klop-klop-grappe”

Daar is nog geen resensies nie.

Lapa

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!