fbpx
-50%
, , , , , , , ,

3 Minute Dagstukkies vir Meisies

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Dagstukkies vir tienermeisies in hulle eie taal.

Dagstukkies wat ’n meisie se taal praat en raad gee sonder om prekerig te wees.

R69.00 R139.00

In voorraad

3 Minute Dagstukkies wat ’n meisie se taal praat en raad gee sonder om prekerig te wees … Elke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking.

Ouers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om met daardie moeilike vrae en situasies te help. Leandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap. Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer jy ’n vriend of vriendin verloor, jou ouers skei of jy met selfvertroue sukkel.

Wat hierdie dagstukkieboek uniek maak, is die joernaalbladsy waar jy net jouself kan wees en elke naweek gedagtes, idees, gedigte, drome en geestelike pitkos kan neerskryf.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!