fbpx
-10%
, , , , ,

365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur (Sagteband)

van Cum Books

Ervaar God se beloftes deur kreatiewe ontwerpe.

R134.00 R149.00

365 beloftes uit die Woord in kleur kombineer Bybel­verse en uiteenlopende ontwerpe om ’n unieke gees­vervulde ervaring te skep.
Dié sakpas-inkleurboek bevat uitgesoekte beloftes uit God se Woord. Die 365 Bybelverse uit die Nuwe Lewende Vertaling tussen die 125 uiteenlopende volblad­ontwerpe sal lesers herinner aan God se nabyheid ter­wyl hulle ontspan.

SKU: 9781431615872 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika