fbpx
, , , , , , ,

365 wyshede uit die pen van Gretha Wiid

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Hierdie aanhalings ruk jou tot stilstand oor hoe om ontrouheid te vergewe en te voorkom. Hulle gee jou moed om beter verhoudings met jou man, kinders en selfs jou skoonma te bou. En hoe jy alles – van seks tot geld – in balans kan hou soos God jou leer.

R96.00

In voorraad

Ag nee! Almal skei of woon saam! Wat is die kans dat jou huwelik sal hou? Jy hoor heeldag van affairs en die vroue om jou kla gedurig oor hulle mans. En moet tog asseblief nie oor passie en vurige seks praat nie …

Stop! Bly net kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Gretha Wiid. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan haar radikale planne vir jou vriende en familie aangee, wanneer hulle negatief oor getroud wees voel.

Hierdie aanhalings ruk jou tot stilstand oor hoe om ontrouheid te vergewe en te voorkom. Hulle gee jou moed om beter verhoudings met jou man, kinders en selfs jou skoonma te bou. En hoe jy alles – van seks tot geld – in balans kan hou soos God jou leer.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!