fbpx
-80%
, , , , , , ,

365 wyshede uit die pen van Isak Burger

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Hierdie aanhalings vertel van Jesus wat jou verlos en jou lewe sin en betekenis gee. Hulle sal jou oortuig dat die dood niks is om te vrees nie. Dat die hemel iets is om na uit te sien. En dat jy op pad soontoe gedra word deur God se liefde.

R24.00 R120.00

In voorraad

Wat help dit om aan te hou glo? Die dood omring jou van alle kante. Dit lyk of die kerk niks kan regkry in die wêreld nie. Gelowiges maak mekaar seer … Is die hemel nie net ’n sprokie nie?

Stop! Bly kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Isak Burger. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan sy Bybelkennis wat lig bring en waarhede vol hoop vir jou vriende en familie aangee, wanneer hulle twyfel.

Hierdie aanhalings vertel van Jesus wat jou verlos en jou lewe sin en betekenis gee. Hulle sal jou oortuig dat die dood niks is om te vrees nie. Dat die hemel iets is om na uit te sien. En dat jy op pad soontoe gedra word deur God se liefde.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “365 wyshede uit die pen van Isak Burger”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!