fbpx
-10%
, , , ,

40 dae tot hoop

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


‘n Reis deur Lydenstyd

Kom, tel op jou kruis; bring al jou bagasie. Soos jou reis vorder sal jy agterkom dat die bagasie stuk-stuk minder word. Maar jou bestemming heet Hoop. Ronell Bezuidenhout nooi jou saam op ’n reis vol uitdagings, ’n reis waar jy jou ou gewoontes bevraagteken. Dié reis lei na hernuwing en hoop, soos die eerste lig wat breek op ’n splinternuwe dag.

R207.00 R230.00

In voorraad

Kom loop saam! nooi die skrywer. Tel op jou kruis, en bring al jou bagasie. Jy sal agterkom dat die bagasie stuk-stuk minder word soos die reis vorder. En die kruis dalk al hoe swaarder.

Maar jou bestemming heet Hoop. En hoop is die eerste lig van ’n splinternuwe dag.

Hierdie reis na hoop is ’n hartsreis vol moontlikhede. Dit help jou om nuwe gewoontes aan te leer en uitgediendes af te sweer. Dit leer jou om in die spieël te kyk en te sien hoe jy vir jou medemens lyk, en vir God.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “40 dae tot hoop”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!