7 Uitgawes FINESSE - GRATIS Moedersdagkaartjie - Voelgoedboeke
-49%
, , , ,

7 Uitgawes FINESSE – GRATIS Moedersdagkaartjie

van Finesse Tydskrif

HET JY ’N GESKENK VIR MOEDERSDAG?

Op Sondag 10 Mei vier ons weer Moedersdag. Finesse is die perfekte geskenk vir daardie spesiale vrou in jou lewe. Of dit jou ma, ’n vriendin of ’n familielid is – bederf haar deur haar vir ’n jaar (7 uitgawes) op Finesse in te teken teen slegs R161.

R161.00 R314.00

As jy die produk koop kan jy 80 Bonuspunte verdien.

HET JY ’N GESKENK VIR MOEDERSDAG?

Op Sondag 10 Mei vier ons weer Moedersdag. Finesse is die perfekte geskenk vir daardie spesiale vrou in jou lewe. Of dit jou ma, ’n vriendin of ’n familielid is – bederf haar deur haar vir ’n jaar (7 uitgawes) op Finesse in te teken teen slegs R161.

Dié Moedersdagaanbod is geldig tot 23 April.
Die persoon wie jy bederf ontvang haar eerste uitgawe vroeg in Mei, net betyds vir Moedersdag.
+
As jy van hierdie aanbod gebruik maak, e–pos ons vir jou ’n GRATIS Moedersdagkaartjie om uit te druk en persoonlik op Moedersdag (Sondag 10 Mei) vir daardie spesiale persoon wie jy ingeteken het, te gee.
+
Jy betaal slegs R23 per uitgawe en spaar byna 50% op die winkelprys van R44,90.
+
Gratis aflewering by die huis. Onthedot se huis-tot-huis-aflewering dek die groot stede en die meeste van die landelike gebiede.

Finesse Tydskrif

error: Inhoud Is Beskerm!!