fbpx
, , , , ,

8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te He (2 In 1-Boek)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Ontdek die agt maniere waarop jy jou huweliksmaat kan eer om ware liefde en intimiteit te ervaar.

R230.00

In voorraad

’n Egpaar is in die unieke posisie om mekaar as man en vrou te eer op ’n manier wat niemand anders kan nie.
Om mekaar te eer is God se oorspronklike doel vir die verhouding tussen man en vrou. Ongelukkig het die idee om mekaar in die huweliksverhouding te eer verlore geraak in ons hedendaagse samelewing.
In hierdie unieke flip-boek vir hom én haar deel David en Marilynn Chadwick 8 maniere om hierdie spesiale liefde te betoon.
Marilynn wys vroue onder andere dat hulle in hulle man kan glo, vir hom veg en hom opbou, sy las verlig en saam met hom kan droom.
David sê weer dat mans gerus hul vrou se instink kan vertrou, sy hart deel en leer om sy vrou te “lees”, hy moet haar beskermer wees en sekere vrae dikwels vra.
Namate jy jou huweliksmaat eer, sal julle ’n nuwe vlak van vervulling en intimiteit bereik – en vir ander wys hoe mooi die verhouding tussen ’n man en vrou kan wees wanneer julle God se plan vir die huwelik volg.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te He (2 In 1-Boek)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!