fbpx
-10%
, , , , ,

Aartappelgeloof Vir Elke Dag Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Angus Buchan het die roeping ervaar om die evangelie te verkondig, en in 1980 stig hy Shalom Ministries in Suid-Afrika. Hy skryf, neem TV-boodskappe op en reis om die woord van God aan mense wêreldwyd te bring. Hy is voltyds evangelis en ’n gewilde spreker. Angus en sy vrou, Jill, bly op die plaas Shalom in die KwaZulu-Natalse Middelland

R225.00 R250.00

In voorraad

As jy God se teenwoordigheid in jou lewe op ’n kragtige wyse wil ervaar, moet jy elke dag tyd aan sy voete deurbring. Dit is in hierdie stilword-oomblikke by Hom wat God jou siel verkwik en jou bemagtig om sy roeping vir jou lewe uit te leef.

Aartappelgeloof … vir elke dag is 366 bemoedigende oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Met temas soos leef deur die geloof, die krag van gebed, vertrou op die Here se onwankelbare liefde, ontvang krag in God se teenwoordigheid en vele meer, sal jy God se krag in jou lewe ervaar om die wedloop van geloof enduit te hardloop.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Aartappelgeloof Vir Elke Dag Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika