Adam se hart - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Adam se hart

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


Ten spyte van Dawid se owerspel, die wellus in sy lewe en die bloed op sy hande, was hy gereken as die grootste koning van alle tye. Dawid het ten spyte van sy foute, sy hart uitgestort voor God.

R135.00 R150.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 67 Bonuspunte verdien.

Ten spyte van Dawid se owerspel, die wellus in sy lewe en die bloed op sy hande, was hy gereken as die grootste koning van alle tye.

Dawid het ten spyte van sy foute, sy hart uitgestort voor God. Hy het naak, sonder pretensies in die hart van sy manwees gestaan. In Adam se Hart praat Gretha oor die hart van elke man voor God.

Tradisionele leuens dat ware manwees gemeet word aan sukses, krag, status, inkomste en seks, word uitgejaag. Jy sal in hierdie DVD besef wat die impak is van die verhouding met jou eie pa en gekonfronteer word met jou eie pa-wees.

Wat dit beteken om die hoof van jou huis te wees, gaan nuwe definisie kry in jou lewe. Jou verhouding met jou vrou gaan opgeroep word tot ‘n totaal nuwe, maar fantastiese standaard.

Gretha praat reguit, kaalvuis, en met flymskerp humor oor die dinge waarna elke vrou smag. Jy gaan opnuut besef wat dit gaan vat om die King Arthur vir jou vrou se lyf, se hart en se lewe te wees.

SKU: 978-0-62043-798-1 Kategorieë: , , ,

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!