Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie (Sagteband) - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Jy kan jou in God verbly al stort jou wêreld om jou in duie.

R81.00 R90.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 40 Bonuspunte verdien.

Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.
In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowi­ges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwon­dering oor God gelaat het.
Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling. Die on­der­afdelings word sinvol verdeel en be­spreek. Daar is ook ruimte vir lesers om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 neer te skryf.

SKU: 9781431607242 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!