Ankers vir vandag - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Ankers vir vandag

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


Elke Christen het ankers nodig, iets wat hulle vashou aan God om te keer dat hulle lewensbootjie op die rotse loop. Bekende sanger Nadine Blom wys die ankers waaraan ons moet vashou vir ons uit – maar wys ook watter goed wat ons vashou ons moet laat los.

R144.00 R160.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 72 Bonuspunte verdien.

Elke Christen het ankers nodig, dit wat ons vashou aan God en wat keer dat ons lewensbootjie op die rotse loop.

Die bekende sangeres Nadine Blom ken die donker kant van die lewe. Sy moes self leer dat as dit voel of alles uitmekaarval, slegs jou geloof jou kan deurdra.

In hierdie openhartige boek vertel Nadine van valse ankers wat ons in die steek laat, maar sy wys ook op dié ankers waaraan elkeen van ons met vertroue kan vashou.

SKU: 9780796320773 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Ankers vir vandag”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!