Anton Goosen - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Anton Goosen

van NB-Uitgewers

LiedjieboerDié boek is rock ’n roll in die binnewêreld van die legendariese liedjieboer, Anton Goosen. Hanlie Retief vertel Goosen se buitengewone lewensverhaal – van sy grootwordjare in die Vrystaat, die Musiek-en-Liriek-era, sensuur, hoogtepunte en teleurstellings . . . tot waar die vader van Afrikaanse Rock ‘n terugblik gee op sy merkwaardige lewe.

R261.00 R290.00

As jy die produk koop kan jy 130 Bonuspunte verdien.

Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief.
Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad.
Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van Anton Goosen. ’n Lewe teen die stroom op.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!