fbpx
-10%
, , ,

Bazooples – Kom Ons Deel (Kartonboekie)

van Cum Books

’n Kartonboekie met skattige illustrasies wat kinders jonger as 3 jaar leer van dankbaarheid.

R83.00 R92.00

“Sê dankie” en “deel met jou maatjie” is woorde wat kinders van ʼn baie jong ouderdom af by volwassenes hoor. Dankbaarheid en mededeelsaamheid is twee van die belangrikste waardes wat ouers vir hulle kinders moet leer.
Met die hulp van oulike babadiertjies leer kinders jonger as 3 waarvoor hulle alles dankbaar kan wees en hoe lekker dit is om te deel. Kom ons sê dankie en Kom ons deel is eenvoudig geskryf met skattige illu­strasies wat selfs die kleinste hartjie se verbeelding sal aangryp, terwyl die kartonbladsye die kleinste handjies sal deurstaan.
Kom ons sê dankie en Kom ons deel is die ideale boekies om vir klein kinders die allerbelangrike waardes van dankbaarheid en mededeelsaamheid te leer.

SKU: 9781431616954 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Bazooples – Kom Ons Deel (Kartonboekie)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika