fbpx
-10%
, , , , , ,

Beer En Sy Wollerige Maats (Kartonboekie)

van Cum Books

’n Vat-en-voel-Bybelstorieboek stel kleuters bekend aan die storie van Noag se ark.

R124.00 R138.00

Ervaar die wonderlike wêreld van Noag se ark saam met Beer en sy vriende. Nuuskierige klein vingertjies sal dit geniet om die teksture van die verskillende diere in Noag se ark te ontdek.
Die kleurvolle illustrasies tesame met die wollerige stukkies stel peuters bekend aan verskillende diere terwyl die stories hulle meer vertel van Noag se ark.
Beer en sy wollerige maats is ideal om peuters se tassintuig te help ontwikkel.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Beer En Sy Wollerige Maats (Kartonboekie)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika