Begin Die Reis (Sagteband) - Voelgoedboeke
-10%
, , , , , ,

Begin Die Reis (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Die belangrikste lewensbesluit
wat jy ooit kan neemJy weet jy moet God se boodskap met ander deel, maar hoe doen jy dit effektief? Angus Buchan lei lesers in hierdie taak in Begin die reis deur spesifiek te fokus op redding, groei in God en God se groot opdrag. Inge-sluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Hierdie uitstekende evangelisasie-hulpmiddel het ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belang-rike gedeeltes in die Bybel te kry.

R27.00 R30.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 13 Bonuspunte verdien.

Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem.

In Begin die reis sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhou-ding met Hom te herstel.

Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evange-lisasie-hulpmiddel en fokus veral op:

  • Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken.
  • Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God.
  • Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel.

Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry.

As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewens-veranderende nuus met ander te deel en Begin die reis sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!