Begin jou eie groentetuin - Voelgoedboeke
-10%
, , , , , ,

Begin jou eie groentetuin

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Begin jou eie groentetuin is ’n allesomvattende praktiese gids. Dit wys alles begin by goeie grond; hoe om kompos en saaipotjies te maak; hoekom oopbestuifde en erfenissaad die beste werk; hoe om reg water te gee; hoe om ’n wurmplasie te begin; hoe om peste te beheer; watter groente die beste vaar in sand- of kleigrond, hitte- en droogtetoestande …

R292.50 R325.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 146 Bonuspunte verdien.

Begin jou eie groentetuin is ’n allesomvattende praktiese gids. Alles begin by goeie, gebalanseerde grond; wys jou hoe om self kompos en saaipotjies te maak; hoekom oopbestuifde en erfenissaad die beste werk; hoe om reg water te gee en selfs gryswater te gebruik; hoe om ’n wurmplasie of bokashidrom te begin; hoe om peste organies te beheer; watter groente die beste vaar in sand- of kleigrond, volson of half- en spikkelskadu, hitte- en droogtetoestande, gryswater duld of nie …

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Begin jou eie groentetuin”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!