Bella en Sebastiaan - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Bella en Sebastiaan

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Bella en haar kat Sebastiaan woon op Wag-‘n-Bietjie, waar sy gereeld konsternasie veroorsaak, en Seb meestal tot haar redding kom. Soos toe sy inskryf vir die talentkonsert . . . Of vir die katteskou (weer met katastrofiese gevolge). Toe Bella ‘n regte werk kry, as “misterieuse koper”, moet die dorp se diewe ligloop vir Bella-met-haar-kamera-bril!

R135.00 R150.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 67 Bonuspunte verdien.

Bella ken ‘n paar parmantige truuks. Sy en haar kat Sebastiaan woon op Wag-‘n-Bietjie en sommer met die intrapslag laat hulle die dorp regopsit toe Bella al haar meubels by die voordeur uit toor. Sy neem ook deel aan die dorp se talentkonsert – as kulkunstenaar! Bella skryf Sebastiaan in vir die katteskou, met katastrofiese gevolge, en wanneer Bella werk kry as “misterieuse koper” moet die dorp se diewe ligloop vir Bella-met-haar-kamera-bril!

SKU: 9780624086819 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Bella en Sebastiaan”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!