fbpx
-20%
, , ,

Beloftes van Hoop (ePub)

van Carpe Diem Media

… want U, Here, U is my hoop, op U, Here, het ek van jongs af vertrou. ~Psalm 71:5

Beloftes van hoop kyk op ’n ander manier na die wêreld. Nie deur ’n bril van moedeloosheid nie, maar deur die bril van die Woord. Al die oordenkings gaan nie net oor hoop nie, maar elkeen word gedra deur hemelse beloftes wat waar en betroubaar is.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R115.00 R144.00

Die Bybel is ’n boek van hoop.

Bybelse, gelowige hoop gaan nie oor ’n skoot in die donker nie. Dit gaan oor die sekerheid van God se beloftes wat op vervulling wag. Dis die ware hoop waarna mense moet gryp wanneer niks meer vas en seker is nie. Dis wat jou sal krag gee om aan te hou en uit te hou in onseker tye.

Beloftes van hoop kyk op ’n ander manier na die wêreld. Nie deur ’n bril van moedeloosheid nie, maar deur die bril van die Woord. Al die  oordenkings gaan nie net oor hoop nie, maar elkeen word gedra deur hemelse beloftes wat waar en betroubaar is.

Voel God vir jou ver, onbetrokke en onwerklik? Dan het jy hierdie beloftes nodig om weer veilig en versorg te voel. Sonder die hoop wat Hy gee, kan daar nie liefde, vreugde en vrede in jou lewe wees nie. Laat hierdie boek jou oortuig om weer te glo in die goeie. Dan kan jy genees word van jou vrese en pyn.

SKU: 9781432205355 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Beloftes van Hoop (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!