Bennie Boekwurm se besige pretboek - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Bennie Boekwurm se besige pretboek

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek – met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders.

R103.50 R115.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 51 Bonuspunte verdien.

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek – met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

SKU: 9780798178853 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Bennie Boekwurm se besige pretboek”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!