Bet-El - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Bet-El

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


Dit is twee jaar voor die Anglo-Boereoorlog uitbreek. Daniël met sy horrelvoet en sy ongeneeslike begeerte na die meisie wat hom verraai het, het die goeie weg gekies, waarvoor hy liefde en toewyding van sy vrou Anna ontvang. Anna, die verstandige en opregte, sy wat so begeer dat haar man net moet sê hy het haar lief.

R189.00 R210.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 94 Bonuspunte verdien.

Die oorlog dreig terwyl Mispa en Elim se mense ook die hart se stryd moet besleg.

Daniël met sy horrelvoet en sy ongeneeslike begeerte na die meisie wat hom verraai het, het die goeie weg gekies, waarvoor hy liefde van sy vrou Anna ontvang. Anna, die verstandige, sy wat so begeer dat haar man net moet sê hy het haar lief …

Op daardie pynlike aand voor die mans oorlog toe vertrek, weet geliefdes wat mekaar dalk nooit weer sal sien nie net dit: God sal sy kinders seën, hulle wat naby Hom bly.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Bet-El”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!