fbpx
-10%
, , , , ,

Bid Die Name Van God (Hardeband)

van Cum Books

Deur God se Name leer ons meer van sy karaktereienskappe en sy liefde. Hy is die groot Ek Is, die Here wat genees, die Goeie Herder en die Koning van die konings.

R63.00 R70.00

Deur God se Name leer ons meer van sy karaktereienskappe en sy liefde. Hy is die groot Ek Is, die Here wat genees, die Goeie Herder en die Koning van die konings.

Ervaar opnuut God se oorvloedige seën wanneer jy sy Name bid wat in die Skrif voorkom. Die gebede, teksverse en aanhalings in Bid die Name van God sal jou inspireer en jou lewe verryk terwyl jy meer oor leer wonderlike Name soos Elohim, ons almagtige Skepper.

SKU: 9781431620203 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Bid Die Name Van God (Hardeband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika