Bielie Bybelpretboek 4 - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Bielie Bybelpretboek 4

by Lux Verbi
Availability:

In stock


Die Bielie Bybelpretboek 4 ​is ’n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 4 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit bevat meer as 160 aktiwiteite, onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.

R119.25 R132.50

In stock

Die Bielie Bybelpretboek 4 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is ’n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 4 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 4 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.

SKU: 9780796320452 Categories: , , , ,

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “Bielie Bybelpretboek 4”

There are no reviews yet.

Lux Verbi