Bloedband - Voelgoedboeke
-20%
, , , , ,

Bloedband

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Die verhaal van die verlore seun

Lukas Malherbe word ontnugter deur die besef dat hy nie ’n toekoms op die familiewynplaas het nie. Hy vra sy erfporsie by sy pa en vat die pad na die Groot Stad – die plek van Groot Kanse en Groot Geld. Die dinge waaraan Claire hom bekend stel bring net geluk, maar hoe lank gaan dit hou?

Bloedband is gegrond op die draaiboek deur Japie Teunissen en Lida Meyer vir die Engelse film, Bond of Blood.

R100.00 R125.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 100 Bonuspunte verdien.

Lukas Malherbe is jou tipiese “verlore seun”. Ontnugter deur die besef dat hy nie ’n toekoms op die familiewynplaas het nie, vra hy sy erfporsie by sy pa en vat die pad na die Groot Stad – die plek van Groot Kanse en Groot Geld.

Hy het ’n aanvoeling vir die finansiële markte, en vir poker, waaraan die verleidelike Claire hom bekend stel. Sy winste met beide is groot. Maar hoe lank gaan sy geluk met geld en kaarte – en vroue – hou?

Want daar is ook Linda, die besadigde een, wat hom nie alles vertel nie. Wat gaan haar rol in sy lewe wees?

En wie gaan seerkry as gevolg van sy dwase besluite?

Die verhaal is oorbekend; die tragedie en verlies is rou vir elke nuwe gesin wat dit beleef. Meer as een seun of dogter verlaat die huis en beland op die verkeerde pad. Vir baie is daar ’n pa en ’n ma na wie hulle kan teruggaan; iemand wat sal sê: “Jy is ons kind.” Vir talle ander is daar nie.

Maar vir almal is daar hulle hemelse Pa wat altyd in die pad afgehardloop sal kom om hulle terug te verwelkom.

Bloedband is gegrond op die draaiboek deur Japie Teunissen en Lida Meyer vir die Engelse film, Bond of Blood.

SKU: 9781432204891 (CDI03) Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Bloedband”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!