-10%
, , , ,

Boerekos met ‘n twist

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


In Boerekos met ‘n twist gee Annelien ‘n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het.

R302.00 R335.00

In voorraad

In Boerekos met ‘n twist gee Annelien ‘n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte én gebak en spenstreffers is getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-‘n-les”-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so ‘n sosialemediasukses maak. Boerekos met ‘n twist kan beskryf word as ‘n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Boerekos met ‘n twist”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika