Bruistablette vir die lewe (ePub) - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Bruistablette vir die lewe (ePub)

van Lux Verbi

Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ‘n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here, met ‘n kort boodskap vir elke dag.

R216.00 R240.00

As jy die produk koop kan jy 108 Bonuspunte verdien.

Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ‘n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met ‘n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op ‘n teksvers en aangevul met ‘n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is ‘n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die oppe en awwe van ons alledaagse werklikheid.

SKU: 9780796320506 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Bruistablette vir die lewe (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!