fbpx
-80%
, , , ,

Chilli-Lipstiek Omnibus (ePub)

van Carpe Diem Media

Ultimate issues op meisies se lippe

Jong meisies sukkel baiekeer met allerhande probleme en bekommernisse! Hoe gemaak met vriende, vry en versoekings? In dié boek leef en leer 5 karakters lesse oor die ULTIMATE issues waarmee meisies te doen kry!

Lees met ons Verrso digital reader app.

R30.00 R150.00

Jong meisies sukkel baiekeer met die lewe en al sy issues. Daar is probleme met vriende, bekommernisse oor versoekings en hoe gemaak met vry?

In dié boek leer vyf karakters lesse oor die ultimate issues waarmee meisies te doen kry.

  • Nicola wens sy was maer. Tog is die slaggate van voorkoms en maer word dieper as wat sy ooit kon dink.
  • Karis glo seks voordat jy trou is verkeerd. Tot sy uitvind dis nie altyd so maklik om nee te sê nie.
  • Mila kan alles koop wat haar oë sien. Maar die lewe dwing haar om die gerief van geld te verruil vir dinge van groter waarde.
  • Kimi wonder wanneer ’n mens weet jy het DIE EEN raakgeloop. Verhoudings is so complicated en partykeer kyk jy verby die een wat jy moet raaksien.
  • Jana hou van haar anderste pêlle maar wil net so graag ook deel wees van die in groep. Groepsdruk is ’n moeilike ding!

Met hierdie vyf boeiende verhale oor tienermeisies se issues in een omnibus, gee Christa Jonker-Jordaan vir jou iets wat jou moed en hoop en koers sal gee vir jou eie besonderse lewenspad.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Chilli-Lipstiek Omnibus (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!