Dagstukkies vir Ouma - Voelgoedboeke
-70%
, ,

Dagstukkies vir Ouma

by Carpe Diem Media
Availability:

In stock


’n Grootdruk Bybeldagboek vir oumas.

Inspirerende boodskappe, aanhalings en Bybelverse wat oumas geliefd en spesiaal laat voel.

R69.00 R229.00

In stock

As jy die produk koop kan jy 69 Bonuspunte verdien.

“Ouderdom is ’n sierlike kroon; dit word bereik deur dié wat reg lewe” (Spreuke 16:31).

Ouma, daardie spesiale vrou … wat kinders verstaan en liefde en hope drukkies uitdeel. Niemand kan haar plek inneem nie. Sy is altyd daar, of jy ’n skouer nodig het om op te huil of net iemand soek om saam met jou te lag.

Dagstukkies vir Ouma bevat inspirerende boodskappe, aanhalings en Bybelverse – net wat ’n ouma nodig het om geliefd en spesiaal te voel. Hierdie Bybeldagboek sal jou laat besef hoe kosbaar jy is vir God en vir jou familie is.

Dié dagstukkies dek al die aspekte van ’n ouma se lewe, van bybly by jou kleinkinders, goeie verhoudings met  jou volwasse kinders, tot die uitleef van jou geloof en die aangee van familietradisies. Dit vang die geestelike  essensie van ouma-wees vas en gee hoop, aanmoediging en ondersteuning vir oumas van alle ouderdomme. Of jy nou ’n vergadering lei of in die kombuis besig is om koekies te bak, as ouma kan jy jou ten volle uitleef!

’n Bonus is dat die Bybeldagboek in grootdruk beskikbaar is!

SKU: 9781432207939 (CDA14) Categories: , , Tag:

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “Dagstukkies vir Ouma”

There are no reviews yet.

Carpe Diem Media

Processing Time

Ready to ship in 1-3 business day from South Africa