fbpx
-10%
, , ,

Die Geillustreerde Kinderbybel Met CD (Hardeband)

van Cum Books

’n Luister-en-lees Bybelstorieboek met CD’s vir klein hartjies.

R259.00 R287.00

Is jy op soek na die ideale eerste Bybelstorieboek vir jou kind? Dan is Die geïllustreerde Kinderbybel met sy pragtige prentjies, Bybelstories en CD’s die ideale boek vir jou.
Dié versameling van 130 van die mooiste en bekendste Bybel­stories word afgerond met opwin­dende illustrasies wat selfs jong kinders se ver­beelding en hart sal aangryp. Hierdie boek word verder gekomplementeer met twee CD’s waarop stories uit die boek in Engels voorgelees word. Klein kinders sal dit dus geniet om na die kleurvolle illustrasies te kyk terwyl die storie vir hulle voorgelees word, terwyl ouer kinders dit sal geniet om die stories self te lees. Dit help kinders só om hulle tweetaligheid te ontwikkel.
Die geïllustreerde Kinderbybel sluit van die mees geliefde stories uit die Ou en Nuwe Testa­ment in, soos Jesus se geboorte, Noag se ark, Dawid en Goliat en soveel meer! Dit is die ideale geskenk en sal vir seker lank gekoester word.

SKU: 9781431616602 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Die Geillustreerde Kinderbybel Met CD (Hardeband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!