Die hart van ‘n pa - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Die hart van ‘n pa

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


“Pa, jou mag en voorbeeld stek oor generasies heen”

Met die kyk van hierdie dvd, sal pa’s besef dat hulle meer is as blote broodwinners of dissiplineerders – dat hulle geestelike outoriteit en voorbeeld oor generasies heen strek.

R135.00 R150.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 67 Bonuspunte verdien.

Daar word gesê dat ‘n pa ‘n seun se eerste held is, en ‘n dogter se eerste liefde – woorde wat nie net waar is nie, maar wat baie meer waarde dra as dit wat ons besef.

Met die kyk van hierdie dvd, sal pa’s besef dat hulle meer is as blote broodwinners of dissiplineerders – dat hulle geestelike outoriteit en voorbeeld oor generasies heen strek. Geniet die dvd – daar is ‘n gesin wat angstig wag!

SKU: DHVNP Kategorieë: , , ,

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!