fbpx
-20%
, , , ,

Die Rubikon oorgesteek (ePub)

van Carpe Diem Media

Die Rubikon oorgesteek bestaan uit twee gedeeltes. Die eerste gedeelte vertel jou van ’n werklike aangrypende, ware gebeurtenis op die sendingveld. Die tweede gedeelte vertel ons van die wêreld aan die anderkant van die Rubikon.

R67.00 R84.00

Verwond met oorwinning die Rubikon oorgesteek bestaan uit twee gedeeltes. Die eerste gedeelte vertel jou van ’n werklike aangrypende, ware gebeurtenis op die sendingveld.

Deur die geroep van ’n Masedoniese roepstem: “Kom oor en help ons,” word die skrywer meegevoer deur die noodkreet! Sonder versuim verlaat hy sy gerieflike omgewing en gemaksone, waar hy jare lank met sekuriteit en stabiliteit geanker is.

MAMMON sy baas en geldgod van die wêreld se mag verruil hy, om vir Jesus die Koning van die konings te gaan werk. Dit is ’n steil berg wat uitgeklim is met seer, met teenstand, met verlies, maar bekroon en beloon met wonderwertke in aksie! Teen die einde, verwond het hy die Rubikon oorgesteek met triomf en oorwinning!

Die tweede gedeelte vertel ons van die wêreld aan die anderkant van die Rubikon.

Die nuwe millennium met sy nuwe wêreld wat geboorte gee in groot benoudheid aan ’n nuwe land die wonderland die hemelland! Die inhoud is dinamies met feite en gee perspektief

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Die Rubikon oorgesteek (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!