Die Trouboek - Voelgoedboeke
-60%
, , , , ,

Die Trouboek

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Huweliksvoorbereiding + beplan jou troue in 52 weke

Hierdie boek bevat alles wat julle nodig het om die perfekte troudag én huwelik te verseker. Skep moed, julle is nie alleen nie! GRETHA WIID berei julle voor vir die getroude lewe en Yolandé Edelinksi van TROUKOORS help jou om die perfekte troue in 52 weke te beplan en seker te maak jy het alles betyds in plek.

R50.00 R125.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 50 Bonuspunte verdien.

Julle is verloof!

En droom saam oor die dag wanneer julle uiteindelik man en vrou gaan word.

Alles is perfek … totdat julle besef wat alles gedoen moet word en hoeveel dit gaan kos!

Skielik stry julle oor wie genooi moet word en is jy ongelukkig omdat jy nie meer jou droomrok kan kry nie, want liefie sê dit is te duur!

Kort voor lank stry julle oor elke aspek van die troue; julle verhouding ly daaronder en jy wonder of dit hoegenaamd die regte besluit was om verloof te raak.

Hierdie boek bevat alles wat julle nodig het om die perfekte troudag én huwelik te verseker.

Skep moed, julle is nie alleen nie!

GRETHA WIID is ’n kenner as dit by verhoudings kom, en berei julle voor vir die getroude lewe,

hoe om te kommunikeer, verskille te hanteer, mekaar spasie te gee en om jou identiteit te behou.

Yolandé Edelinksi van TROUKOORS weet hoe om die perfekte troue in 52 weke te beplan en seker te maak jy het alles betyds in plek van die perfekte trourok, fotograaf en selfs die kleinste geskenkies.

Spesifieke week-vir-week-beplanning sluit in:

  • Hoe om die begroting op te stel
  • Kies die beste fotograaf
  • Kleurskemas en temas
  • Gastelyste en tafelplasings
  • Heildronke om in te stel
  • Uitnodigings en skryfbehoeftes
SKU: 9781432202866 (CDJ08) Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Die Trouboek”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!