fbpx
-20%
, , , ,

Die Woord elke dag gee die duiwel minder krag (ePub)

van Carpe Diem Media

Die Woord elke dag, gee die duiwel minder krag is saamgestel uit Andries Enslin se oordenkings, Die Woord, wat elke oggend op KykNET uitgesaai word. Die boek is saamgestel om die hele jaar te gebruik, met ’n tema oor geloofskwessies vir elkeen van die 52 weke. Die kort Skrifgedeeltes en praktiese dagstukke maak dit maklik om die Bybel te leer ken, dag vir dag.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R80.00 R100.00

As jy gesond wil wees, moet jy elke dag die regte kos eet. En om geestelik topfiks te wees, moet jy jou Bybel elke dag lees.

As jy voel jou dag is net te besig, hier is die goeie nuus:

Die Woord elke dag, gee die duiwel minder krag is saamgestel uit Andries Enslin se oordenkings, Die Woord, wat elke oggend op KykNET uitgesaai word. Reguit, kort en kragtig, en op die man af praat Andries met ons elkeen oor die dinge van geloof of kerk waaroor ons soms wonder.

Die boek is saamgestel om die hele jaar te gebruik, met ’n tema oor geloofskwessies vir elkeen van die 52 weke. Die kort Skrifgedeeltes en praktiese dagstukke maak dit maklik om die Bybel te leer ken, dag vir dag.

Koop dit vir jouself, of vir ’n vriend of vriendin en gee die duiwel minder slaankrag, elke dag!

SKU: 9781432202019 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Die Woord elke dag gee die duiwel minder krag (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!