Dino poef ’n planeet! - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Dino poef ’n planeet!

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Dirkman en Dino besluit om die museum te besoek en druk op die verkeerde knoppies. Toe hulle weer sien is hulle op pad na die ruimte, maar hulle het hulle padkos vergeet. Dino begin alles in sig verslind. Dino kry ’n poeftastiese plan om hulle weer op die aarde te kry. Hierdie prenteboek sal tonne vermaak aan grootmense en kinders verskaf!

R121.50 R135.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 60 Bonuspunte verdien.

Dirkman en Dino besluit om die museum te besoek, maar hulle druk op al die verkeerde knoppies. Toe hulle weer sien is hulle op pad na die ruimte, maar hulle het hulle padkos by die huis vergeet. Dino begin alles in sig verslind, selfs hulle vuurpyl. Gelukkig kry Dino ’n poeftastiese plan om hulle weer op die aarde te kry … Hierdie skreeusnaakse prenteboek sal tonne vermaak aan beide grootmense en kinders verskaf!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Dino poef ’n planeet!”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!