fbpx
-17%
, , , , , , , ,

Droom jy groot genoeg? (ePub)

van Carpe Diem Media

Die meeste mense leef van dag tot dag, sonder ’n definitiewe visie vir hulle lewe. Moenie langer wag nie, skep self die lewe wat jy begeer!

Lees met ons Verrso digital reader app.

R74.00 R89.00

Wil jy graag deel wees van die 5% mense wat tevrede is met hulle lewe? Of wil jy eerder deel wees van die 95% wat aan die einde van hulle lewe sê: “Ek moes, ek kon, as ek maar…”?

As jy die krag van jou ware potensiaal kan ontsluit, sal jy berge versit. Maar as jy iets nuuts in jou lewe wil hê, sal jy eers iets nuuts moet begin insit.

Dit help natuurlik nie om net te dink aan wat jy alles wil verander nie. Die eerste stap is om dit neer te skryf – dis jou aksieplan. Stel ook vir jou ’n droombord met prente en aanhalings saam sodat jy ’n duidelike prentjie van jou drome kan hê.

In hierdie eenvoudige vyfweekprogram help kundiges jou om ’n bloudruk te kry vir ’n lewe wat saak maak:

• Kobus Neethling – Verruil jou lewe vir ’n buitengewone een deur anders te dink.
• Jannie Putter – Geestelike krag gee jou die vermoë om uit foute te leer en te groei.
• Liesel Krause-Wiid – God kan enigiets doen, meer as wat jy jou kan voorstel.
• Wouter Snyman – Verander jou finansiële gewoontes en hoe jy oor geld dink.
• Lynette Beer – Emosies moet bestuur word, nie ontken of onderdruk word nie.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Droom jy groot genoeg? (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!