fbpx
-20%
, , , , , , , ,

Ek wil. Ek kan. Ek sal. (ePub)

van Carpe Diem Media

As jy nié hou van hoe jou lewe nou is nie, sal iets moet verander. Hierdie is ’n boek met ’n verskil: Dis nog nie klaar geskryf nie! Na elke stuk volg daar twee vrae om jou aan die dink te sit. Pen jou gedagtes neer en na slegs 50 dae het jy die storie van jou lewe voor jou. Om ’n boek te skryf was nog nooit so maklik nie!

Lees met ons Verrso digital reader app.

R76.00 R95.00

Het jy alles wat jy graag wil hê – gesondheid, vervulling, sukses en geluk?
Is jy besig om te verbeter op alle terreine van jou lewe?

As jy nié hou van hoe jou lewe nou is nie, sal iets moet verander.

Jy kan nie aanhou om faktore van buite die skuld te gee hoekom jou drome nie waar word nie …

Dis jý wat die kwaliteit van jou lewe en die resultaat daarvan bepaal – jy en niemand anders nie!

Besluit om self die verantwoorde-likheid vir jou lewe te aanvaar.
Dit is wat Ek wil. Ek kan. Ek sal. vir jou gaan doen:

Kry die moed om groot te droom en te waag.
Leer jou emosies beheer om jou beste te gee.
Skud jou kop reg en dink soos ’n wenner.
Ontdek jouself en vind jou doel en passie.
Kom uit jou gemaksone en sien hoe geloof berge kan versit.

Maar hierdie is ’n boek met ’n verskil: Dis nog nie klaar geskryf nie! Na elke stuk volg daar twee vrae om jou aan die dink te sit.

Pen jou gedagtes neer en skryf soveel – of so min – as wat jy wil.

En na slegs 50 dae het jy die storie van jou lewe voor jou. Om ’n boek te skryf was nog nooit so maklik nie!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Ek wil. Ek kan. Ek sal. (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika