Ek wil. Ek kan. Ek sal. Oudioboek (Aflaaibaar-MP3) - Voelgoedboeke
-20%
, , , , , , , , , , ,

Ek wil. Ek kan. Ek sal. Oudioboek (Aflaaibaar-MP3)

by Carpe Diem Media Digitaal
Availability:

In stock


(Digitale formaat: MP3)

Maak seker jy mis niks! Met die Ek wil. Ek kan. Ek sal. videoboek het jy die 5 kenners bymekaar in jou sitkamer om jou te help om die res van nou lewe te herskryf, soos jy dit wil hê.

  • Beskikbaar: Sal datum nog bevestig.

R76.00 R95.00

In stock

Ek wil. Ek kan. Ek sal. Oudioboek

Het jy alles wat jy graag wil hê: gesondheid, vervulling, sukses en geluk? Is jy besig om te verbeter op alle terreine van jou lewe? Dis jý wat die kwaliteit van jou lewe en die resultaat daarvan bepaal – jy en niemand anders nie.

Met die Ek wil. Ek kan. Ek sal. oudioboek kom 5 kenners bymekaar om jou in 240 minute te help om die res van nou lewe te verander en te herskryf, soos jy dit wil hê.

Met Ek wil. Ek kan. Ek sal. leer jy by die kenners:

Jim Rohn het gesê: “Jy moet persoonlik verantwoordelikheid aanvaar. Jy kan nie die omstandighede, die seisoene of die wind verander nie, maar jy kan jouself verander.”

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “Ek wil. Ek kan. Ek sal. Oudioboek (Aflaaibaar-MP3)”

There are no reviews yet.

Carpe Diem Media Digitaal