fbpx
-20%
, , , , , , , ,

Ek wil. Ek kan. Ek sal. Videoboek (Aflaaibaar-MP4)

van Carpe Diem Media

Het jy alles wat jy graag wil hê: gesondheid, vervulling, sukses en geluk? Met die Ek wil. Ek kan. Ek sal. oudioboek kom 5 kenners bymekaar om jou te help om die lewe te kry wat jy wil hê.

R100.00 R125.00

Ek wil. Ek kan. Ek sal. Videoboek

Weet jy presies waarheen jy op pad is of laat die lewe jou ook maar in vertwyfeling? Is jy gereed om ’n geloofsprong te waag en in jouself te belê? Die Ek wil. Ek kan. Ek sal. videoboek bring vyf kundiges op een DVD bymekaar wat jou gaan help om 2017 jóú jaar te maak.

Dis jý wat die kwaliteit van jou lewe en die resultaat daarvan bepaal – jy en niemand anders nie.

In 240 minute gaan jy by die kenners leer oor:

Jim Rohn het gesê: “Jy moet persoonlik verantwoordelikheid aanvaar. Jy kan nie die omstandighede, die seisoene of die wind verander nie, maar jy kan jouself verander.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Ek wil. Ek kan. Ek sal. Videoboek (Aflaaibaar-MP4)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!