fbpx
-19%
, , , , , ,

#EkOok

van Carpe Diem Media

Susan Coetzer en ander vroue vertel hulle storie

Voel jy nooit goed genoeg nie? Of jy omtrent niks reg kan doen nie? Nutteloos en totaal oorweldig? Jy is nie alleen nie!

R104.00 R129.00

In #EkOok ontbloot Susan Coetzer en 70 ander vroue die leuens wat deur soveel gelowiges geglo word.

Leuens soos …

  • Ek is ’n mislukking
  • Ek is nie liefde werd nie
  • Ek kan niemand vertrou nie
  • Ek moet alles alleen doen
  • Ek kan nie vergifnis kry nie

Ons begin hierdie onwaarhede in ons kinderjare glo. En dan dra ons dit met ons saam soos ons ouer word, trou en self ma word …

Dit hoef nie so aan te hou nie. Jy kan bevry word!

Jy kan hierdie leuens met die waarheid vervang. Wanneer jy God se waarheid oor jou spreek, kan jy hierdie waarheid begin lééf.

Leer by vroue …

  • Ek is kosbaar
  • Ek is geliefd
  • Ek vertrou op Hom
  • Ek mag hulp vra
  • Ek is volledig vergewe

#EkOok is soveel meer as ’n versameling hoofstukke. Dit is ’n geskenk van vroue wat lesse geleer het vir ander vroue. Hulle bemoedig jou sodat jy kan doen wat nodig is om die vreugdevolle, selfversekerde vrou te word wat jy bedoel is om te wees.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “#EkOok”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!