fbpx
-20%
, , , , , , ,

Elke vrou se klein boekie oor gewig (ePub)

van Carpe Diem Media

Elke vrou se klein boekie oor gewig is’n boek oor maer word wat reguit praat … en regtig werk. Leer hoe om reg te eet, seerkry te oorkom en jou lyf weer lief te kry! In net ’n maand kan jy die perfekte lyf en lewe hê.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R64.00 R80.00

Uiteindelik! ’n Boek oor maer word wat reguit praat … en regtig werk.

Elke vrou se klein boekie oor gewig

  • leer jou wat jy moet weet oor reg eet
  • wys dat jy meer is as net jou voorkoms
  • moedig jou aan om seerkry te oorkom
  • lei jou om emosies te verstaan en beheer
  • help om deur skryfwerk jouself beter te ken
  • maak ’n gesonde leefstyl deel van jou dag.

Met geloof as jou bron van energie, wag daar vir jou ’n maer lewe in ’n vet wêreld.

 

SKU: 9781432204099 Kategorieë: , , , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Elke vrou se klein boekie oor gewig (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!