fbpx
-30%
, , , , , , ,

Elkedagse geluk

van Carpe Diem Media

90 dinge wat jy kan dóén om gelukkig te wees – aanvaar jy die uitdaging?

Nadia Beukes, Mandi Baard, Andriëtte Norman en 87 ander bekendes, onder wie radio- en TV-persoonlikhede, lewensafrigters en motiveringsprekers, het iets ontdek wat heeltemal in teenstelling is met alles wat ons nog altyd oor geluk wysgemaak is.

R119.00 R169.00

As ons nog kinders is, lag en speel ons – en is ons gelukkig. Maar as ons groot is, vergeet die meeste mense hoe om regtig gelukkig te wees.

So, wat is geluk?

Nadia Beukes, Mandi Baard, Andriëtte Norman en 87 ander bekendes, onder wie radio- en TV-persoonlikhede, lewensafrigters en motiveringsprekers, het iets ontdek wat heeltemal in teenstelling is met alles wat ons nog altyd oor geluk wysgemaak is.

Ons kan nie durende geluk verkry deur meer geld te maak of meer besittings aan te skaf nie. Ook nie deur suksesvol, invloedryk of beroemd te wees nie. Geluk is ook nie net iets wat ’n mens voel nie, dis iets wat jy dóén!

Sommige faktore wat ons geluk beïnvloed, is buite ons beheer. Tog is daar eenvoudige dinge wat ons kan doen wat dit maklik maak om elke dag met vreugde en vergenoegdheid te leef. Oorweeg dit om ’n paar van hierdie – of al 90! – te probeer, en gee die vaalste dag ’n goue randjie:

  • Skryf ’n dankie-sê-brief
  • Gee geld uit op ’n ervaring
  • Hou op dink wat die mense sal sê
  • Eet bewustelik, met al jou sintuie
  • Doen iets gaafs vir iemand
  • Sê jy is jammer

Elkedagse geluk is die eerste stap om nuut te dink oor ’n gelukkige manier van leef. Dit is veel meer as ’n selfhelpboek – dis ’n moet-hê!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Elkedagse geluk”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!