Geld: die wortel van baie kwaad; seer en konflik in huwelike. - Voelgoedboeke
, , ,

Geld: die wortel van baie kwaad; seer en konflik in huwelike.

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


As kinders van die Here weet ons almal dat ons nie God én Mammon kan dien nie.

R150.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 75 Bonuspunte verdien.

As kinders van die Here weet ons almal dat ons nie God én Mammon kan dien nie.  Tog is daar duisende huwelike wat bloei agv geld.

Party paartjies sukkel met te min geld, ander struikel en leef onafhanklik van God agv te véél geld.

Om dinge te vererger sien ons dikwels geld anders as ons maat in die verhouding. Met hierdie heerlike praktiese dvd sal jy ‘n paar dinge wys raak oor geld in die huwelik – beginsels en wyshede wat jou finansies kan seën, en jou en jou maat meer begrip vir mekaar se sieninge oor geld kan gee.

SKU: Gdwvbks Kategorieë: , , ,

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!