Gelukkige jy, Gelukkige gesin 1 (Selfoonboek) - Voelgoedboeke
-33%
, , , , , , ,

Gelukkige jy, Gelukkige gesin 1 (Selfoonboek)

van Carpe Diem Media Digitaal
Beskikbaarheid:

In voorraad


Resep vir ’n gesonde, gelukkige gesinslewe! + Aksieplanne vir 12 weke se onthou-oomblikke

Lynette Beer, Jannie Putter, Mandi Baard en ander lewensafrigters ontgin wat JY kan doen om ’n gelukkige gesin te skep waar almal blom en selfs jou tiener mal is oor gesinstyd.

R30.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 30 Bonuspunte verdien.

Geluk is vir jou én jou hartsmense belangrik. Jy wil ’n ouer wees wat jou kinders help om suksesvol te wees. Jy wil iemand wees wat jou lewensmaat verras met blyke van liefde.

Maar weet jy wat, jy moet eers na jouself omsien voor jy die beste jy vir ander mense kan wees.

Lynette Beer, Jannie Putter, Mandi Baard en ander lewensafrigters ontgin wat JY kan doen om ’n gelukkige gesin te skep waar almal blom en selfs jou tiener mal is oor gesinstyd.

Van beproefde maniere vir gesonde verhoudings, aksiestappe om jou te help om van pynlike ervarings ontslae te raak, tot rituele om julle gesinsgeluk te verhoog …

PLUS!
Aksieplanne in die vorm van vrae en opdragte vir 12 weke se onthou-oomblikke

Carpe Diem Media Digitaal

error: Inhoud Is Beskerm!!