Gesonde gesinne…geseënde kinders - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Gesonde gesinne…geseënde kinders

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


Terwyl sommige ouers in die Bybel se voorbeeld navolgenswaardig was, was daar ander se manier van doen wat skade en verwonding na hul kinders gebring het – met gevolge wat verder as die kinders self gestrek het….

R135.00 R150.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 67 Bonuspunte verdien.

Terwyl sommige ouers in die Bybel se voorbeeld navolgenswaardig was, was daar ander se manier van doen wat skade en verwonding na hul kinders gebring het – met gevolge wat verder as die kinders self gestrek het….gevolge wat ‘n nageslag geïmpakteer het.

In hierdie dvd sal jy uit hierdie verskillende ouers se foute en suksesse leer.

Jy as ouer sal gekonfronteer word met die wete dat kinders soms verwond word in hul gees met ons woorde, dade en voorbeeld.

Tog sal jy ook hoor dat ons die geleentheid het om ons kinders te seën, hulle te salf en ook hulle nageslag Goddelik kan beïnvloed.

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!