God waar is U?! - Voelgoedboeke
, , , ,

God waar is U?!

van Struik Christian Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


In God waar is U? verskaf John Bevere die belangrikste Bybelse waarhede en vele ontsagwekkende stories wat jou sal help om jou geloofsdroogte en moeilike seisoene te oorleef en alles aan te gryp wat God vir jou beplan het.

R179.99

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 89 Bonuspunte verdien.

Voel jy vasgekeer deur jou lewensomstandighede? Wonder jy: “God waar is U?”

Miskien het God nog altyd met jou gepraat maar nou is sy stem skielik stil. Miskien het jy al ver gevorder op jou geloofspad maar nou is God nêrens te vinde nie. Welkom in die wildernis – die plek waar jy reeds God se belofte vir jou lewe ontvang het maar nou wag jy dat dit bewaarheid word.

Maar daar is goeie nuus: Hierdie plek is nie ’n lewelose woestyn nie. God gebruik die wildernis om jou voor te berei en toe te rus om jou lewensdoel te bereik – dis nou te sê dat jy dié tyd reg gebruik.

In hierdie insiggewende boek verskaf die topverkoperskrywer John Bevere die belangrikste Bybelse waarhede en vele ontsagwekkende stories wat jou sal help om jou geloofsdroogte en moeilike seisoene te oorleef en alles aan te gryp wat God vir jou beplan het.
Die boek bevat ook besprekingsvrae vir groep-studie.

SKU: 9781415341025 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “God waar is U?!”

Daar is nog geen resensies nie.

Struik Christian Media

error: Inhoud Is Beskerm!!