'n Goeie dag vir boomklim - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

‘n Goeie dag vir boomklim

van Lapa
Beskikbaarheid:

In voorraad


Goeie dag vir boomklim, ‘n

R153.00 R170.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 76 Bonuspunte verdien.

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word …

Lapa

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!